“Ons stroop gemiddeld 6 tot 6.5 ton/ha in hierdie omgewing op die swaar grond. Op die lande waar ek realIPM se produkte gebruik het, het ek tussen 7 en 8.4 ton/ha gestroop. Dit is tussen 1 en 2 ton/ha beter as ons gemiddeld vir die streek.”